Gregor Wentzel

Gregor Wentzel
Gebore(1898-02-17)17 Februarie 1898
Sterf12 Augustus 1978 (op 80)
Ascona, Switserland
NasionaliteitDuits

Gregor Wentzel (17 Februarie 189812 Augustus 1978) was 'n Duitse fisikus wat bekend was vir die ontwikkeling van kwantummeganika. Wentzel, Hendrik Anthony Kramers, en Léon Brillouin het die Wentzel–Kramers–Brillouin-benadering in 1926 ontwikkel. Gedurende sy vroeë jare dra hy by tot die daarstelling van die X-straal en die veld van spektroskopie, waarna hy hieropvolgend bydrae maak tot kwantummeganika, kwantumelektrodinamika en die meson-teorie.[1][2][3][4]

  1. Mehra. Volume 1, Part 1, 2001, p. 356.
  2. Gregor Wentzel Geargiveer 9 November 2009 op Wayback Machine – ETH Bibliothek.
  3. Jungnickel. Volume 2, 1990, p. 368.
  4. Telegdi, V. L. (November 1978). "Obituary: Gregor Wentzel". Physics Today. 31 (11): 85–86. Bibcode:1978PhT....31k..85T. doi:10.1063/1.2994844. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 September 2013.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search